Kaaps in Fokus

Front Cover
AFRICAN SUN MeDIA, Nov 1, 2016 - Language Arts & Disciplines - 155 pages
Kaaps as Afrikaanse omgangsvarieteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as 'n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.
 

Contents

Beskouinge oor die Kontekstuele Gebruike van Kaaps
68
SAAKREGISTER
137

Other editions - View all

Common terms and phrases

Bibliographic information