Innovasie: Hoe wetenskap Suid-Afrika vorm

Front Cover
LAPA Uitgewers , Jan 9, 2015 - History - 223 pages
0 Reviews
Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante, ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos. In Innovasie bekyk ons van die uitvindings - deur Suid-Afrikaners in Suid-Afrika ontwikkel - as oplossing vir knelpunte in die gesondheids-, energie-, omgewings- en nywerheidsarenas. Sommige van hierdie uitvindsels kan lewens red; ander, soos 'n unieke manier om titaan te veredel, kan 'n nuwe era in die nywerheidsindustrie van Suid-Afrika beteken.
 

What people are saying - Write a review

We haven't found any reviews in the usual places.

Contents

Section 1
Section 2
Section 3
Section 4
Section 5
Section 6
Section 7
Section 8
Section 17
Section 18
Section 19
Section 20
Section 21
Section 22
Section 23
Section 24

Section 9
Section 10
Section 11
Section 12
Section 13
Section 14
Section 15
Section 16
Section 25
Section 26
Section 27
Section 28
Section 29
Section 30
Section 31
Section 32

Common terms and phrases

Bibliographic information