Kortpad-Afrikaans / Shortcut Afrikaans: ʼn Basiese grammatika / Basic Afrikaans grammar with summaries in English for everyone interested in learning or teaching Afrikaans

Front Cover
African Sun Media, Dec 9, 2021 - Language Arts & Disciplines - 212 pages

“Kortpad-Afrikaans is ’n uiters gebruikersvriendelike tweetalige kontrolebron oor daardie aspekte wat die lees, skryf en praat van Afrikaans ontsluit. Teorie en toepassing word deurgaans vernuftig versoen en daardeur word dit ’n toeganklike bron wat leiding gee vir ’n verskeidenheid gebruikers - van leek tot kenner. Ek beveel die gebruik van die boek sterk aan.”

Prof. Wannie Carstens (Buitengewone Professor, NWU Skool vir Tale)

“Kortpad-Afrikaans is ’n volledige en besonder verhelderende gids tot die Afrikaanse grammatika. Dit bevat uitvoerige verklarings en praktiese voorbeelde wat dit ’n onmisbare taalhulpbron vir sowel taalaanleerders as taalvaardiges maak.”

Prof. Pamela Maseko (Uitvoerende Dekaan, NWU Fakulteit Geesteswetenskappe)

Uit die mond van studente in Duitsland:

“Die gids is baie goed! Die verklarings is duidelik, die voorbeeldsinne baie goed en ek het alles verstaan en begryp. Ek hou ook van die kleure - dit alles help om die dinge te verstaan! Ek wens ek het die gids vroeër gehad!”

Dr. Alexander Mickel (Bioloog)

“Die grammatikagids is fantasties vir almal wat in Afrikaans geïnteresseerd is! This book is just what I was looking for. I loved the clear structure and the neat layout - the coloured boxes, the tables, the examples, etc. are all extremely helpful!”

Dr. Kendra Daubner (Regsgeleerde)


Kliek op die skakel om die resensie in Maroela Media te lees: https://bit.ly/3jcgCDC

About the author (2021)

University of Vienna, Austria

North-West University, South Africa

North-West University, South Africa

Bibliographic information