Hekel is Pret en Kreatief

Front Cover
Mabel Dawn Van Niekerk

As jy leer hekel sal jy vind dat dit nie net ‘n manier is om mooi items te skep nie, maar ook a wonderlike manier om te ontspan terwyl jou hande besig is. Hierdie nuttige en kreatiewe kuns stel jou nie net in die vermoë om mooi items te skep nie, maar is ook ‘n goeie manier om heerlik saam met vriendinne te ontspan terwyl julle patrone uitruil. Hekel kan a lewenslange stokperdjie word. 

 

Selected pages

Contents

Hekel is Pret en Kreatief
Hekelwerk herleef elke paar dekades
Materiaal benodig vir hierdie stokperdjie
Verskeidenheid hekeldrade
Hekelpatrone
Leer om te hekel
Wou jy al lankal geleer het om te hekel en gedink dis te moeilik?
Begin met die basiese beginsels
Hekelpatroon afkortings
Wat is n hekelpatroon
Leer hoe om n hekelpatroon te lees
Hoe om hekel instruksies te volg
Hekel die Basiese blokkie
Hekelboeke en tydskrifte
Hekel n kledingstuk
Hekel wenke

Verstaan die beginsel van hekelwerk
Hekel n sirkel
Hekel Afghanistan patrone
Afwerking van die Afghan deken

Common terms and phrases

About the author

Mabel van Niekerk's main passion in life is travel. She enjoys writing about her many travel experiences and documenting reference books to provide information to prospective tourists.

She is also passionate about crafting and enjoys writing reference books about the various crafts she has mastered and enjoyed.

Mabel has now turned her hand to writing books for young children, as she recalls the stories she told her own children many years 

Bibliographic information