Boerekos: tradisionele Suid-Afrikaanse resepte

Front Cover
Human & Rousseau, 1985 - Voedselbereiding, Suid-Afrikaans - 191 pages
1 Review

What people are saying - Write a review

User Review - Flag as inappropriate

Hierdie boek is nie deur D.J. van Zyl geskryf nie, maar deur Dine van Zyl. Sy het die eerste kookboek oor Boerekos geskryf, die eerste oor Potjiekos, die eerste oor Afval. Haar passie is boerekos en sy het onlangs Die Groot Boerekosboek en Die Groot Boerekosboek 2 gepubliseer. Sy doen ook 'n reeks op KykNet oor Boerekos. Dis darem 'n groot flater om verkeerde outeur aan die boek toe te dig. Dine van Zyl. 

Bibliographic information